Die funksie van voornaamwoorde in ’n neutedop

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Donderdag, 26 Januarie 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Dikwels moet leerders ritse soorte voornaamwoorde leer, maar ons versuim om vir hulle te verduidelik wat die funksie daarvan is. Hierdie uitdeelstuk vir gebruik in die klaskamer dien dié doel.

Lees 820 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:10