Vraende voornaamwoorde wat anders gebruik word

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 08 Maart 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

In sekere konstruksies verskyn vraende voornaamwoorde nie aan die begin van ’n spesifieke vraagsin nie. Laai die hulpmiddel af om te bepaal waarom vraende voornaamwoorde op hierdie wyse gebruik word.

Lees 2241 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:10