Vir watter span skree jy?

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 03 Augustus 2022
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Hierdie aktiwiteit help leerders om op ’n samewerkende en prettige manier krities na te dink oor die betekenis van ’n woord, eerder as om voorsien te word van sinne waarin hulle bloot adjektiewe en bywoorde moet identifiseer. Die hulpmiddel wat vir die speletjie gebruik kan word, word aan die einde van die dokument voorsien. Dit kan uitgedruk en uitgeknip word. Alternatiewelik kan ander kaartjies ontwerp word na gelang van die vaardigheidsvlak van die leerders.

Lees 985 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:12