Die bywoord met ’n houding: ’n voorgestelde lesplan

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Vrydag, 30 September 2022
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

In hierdie skrywe stel ek ’n lesplan voor wat gebruik kan word vir die onderrig van “bywoorde wat ’n betekenis van modaliteit kommunikeer” (soos wat daarna in VivA se Afrikaansgrammatikas verwys word) of “bywoorde van modaliteit” (soos wat daarna op skoolvlak verwys word).

Lees 1189 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:12