Hoe verskil die koppelwerkwoord "is" en "word"?

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 08 Mei 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Hierdie klaskamerhulpmiddel is gemik op onderwysers wat Afrikaans Addisionele Taal onderrig en wonder hoe ’n mens vir leerders die verskil tussen die koppelwerkwoorde "is" en "word" kan verduidelik. Laai sowel die instruksieblad as die hulpmiddel af.

Lees 1713 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 08 Mei 2024 12:10