Sophia Kapp

Sophia Kapp

Donderdag, 18 November 2021 08:27

Husse met lang ore

Kry in die week ʼn versoek van ʼn gebruiker: Verduidelik bietjie vir ons waar die uitdrukking husse met lang ore vandaan kom. Wat is ʼn hus?

Donderdag, 04 November 2021 08:17

Uit wie se mond hoor jy die waarheid?

Trefwoorde: idioom; vaste uitdrukking; gesegde; spreekwoord; spreuk

Donderdag, 21 Oktober 2021 12:02

Woordsoorte: Die plek van die partikel

Trefwoorde: woordsoorte; partikel

Donderdag, 07 Oktober 2021 12:07

Tel jou woorde met telwoorde

Trefwoorde: woordsoorte; telwoorde

Woensdag, 22 September 2021 09:27

Sintaktiese funksies - 'n blitsgids

Trefwoorde: sintaksis; sinsontleding; subjek, gesegde; direkte objek; indirekte objek; bywoordelike bepaling

Dinsdag, 31 Augustus 2021 09:16

'n Komma voor "en"

Talle gebruikers vra raad oor hoe hulle die reël moet interpreteer wat bepaal dat daar ook ʼn komma voor en gebruik moet word.

Donderdag, 19 Augustus 2021 13:47

Tussenwerpsels – taal se kerrie en kaneel

Trefwoorde: woordsoorte, tussenwerpsels

Donderdag, 08 Julie 2021 14:37

Die verraderlike voegwoord

Trefwoorde: woordsoorte; voegwoorde; afhanklike sinsvolgorde; onafhanklike sinsvolgorde; voegwoordelike bywoorde

Maandag, 31 Mei 2021 10:12

Spoor 'n afkorting op

Trefwoorde: afkortings, VivA-app
  • Daar bestaan twee weergawes van ons app: 'n vanlyn weergawe en 'n aanlyn weergawe Jy kry via ons aanlyn app toegang tot die afkortingslys in die AWS. As jy via die app ingeteken het op die HAT en WAT, kan jy ook in dié bronne naslaan.
  • Tik die volvorm van die woord in, bv. "meneer".
  • Die app gee vir jou 'n lys bronne waarin die trefwoord voorkom. Klik op AWS (2017): Lys van afkortings en simbole.
  • Die afkorting (mnr.) word saam met die volvorm gegee.
  • Onthou van hoofstuk 3 in die AWS waar die wisselvorme Van sekere afkortings bespreek word.
  • Die vorm in die afkortingslys is die voorkeurvorm (die vorm waarvan die meeste mense hou). Die vorm met die punt (mnr.) is dus gebruikliker as die vorm daarsonder (mnr), daarom is slegs die vorm met die punt in die afkortingslys, maar albei is korrek.
  • Indien daar nie 'n afkorting vir 'n woord in die lys is nie (bv vir die woord.onderwyser) beteken dit daar is nie gestandaardiseerde afkorting opgeteken nie.
  • Jy mag wel enige woord afkort. Kyk dan in hoofstuk 3 van die AWS hoe om dit te doen.
  • So 'n afkorting is nie opgeteken of gestandaardiseer nie, wat beteken 'n mens sal dit aan die begin van 'n teks (byvoorbeeld 'n jaarverslag) moet definieer.
  • Dis ook onbillik om so 'n ongestandaardiseerde afkorting in 'n toets of eksamenvraestel as 'n antwoord te verwag.
As jy met die app regkom nie, stuur 'n navraag aan ons voltydse taaladviseur by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of per whatsapp na 062 126 0295.
 
VivA-groete
 
Sophia
Donderdag, 27 Mei 2021 13:07

Woordsoorte: Voornaamwoord, voorslagwoord

Trefwoorde: woordsoorte; voornaamwoord; naamwoord

Bladsy 2 van 17