profile pic

Wetenswaardighede oor die werkwoord III: Niehoofwerkwoorde

Donderdag, 04 Maart 2021 Geplaas deur Sophia Kapp

Trefwoorde: woordsoorte; werkwoorde; niehoofwerkwoorde; skakelwerkwoorde; indirekte skakelwerkwoord; direkte skakelwerkwoord; hulpwerkwoorde; hulpwerkwoord van tyd; hulpwerkwoord van modaliteit; omskrywingshulpwerkwoord

profile pic

Die geskiedenis en die stam - doeblette vs. paronieme

Donderdag, 04 Februarie 2021 Geplaas deur Sophia Kapp

Een van die lekker dinge van ʼn taaldiens soos hierdie, is die uiteenlopende aard van die navrae wat op my lessenaar/rekenaarskerm beland. Daar is nie geleentheid vir verveling nie, en baie van die navrae stuur my op ʼn kruistog om ʼn korrekte antwoord te kry.

Trefwoorde: woordsoorte; hoofwerkwoorde; niehoofwerkwoorde

profile pic

Woordsoorte: Wetenswaardighede oor die werkwoord I

Vrydag, 13 November 2020 Geplaas deur Sophia Kapp

In die Afrikaanse skoolgrammatika (ASG), toeganklik via ons webblad, het ons redelik baie aandag daaraan bestee om die werkwoord behoorlik te beskryf. Die rede daarvoor is tweeledig: Dit is ʼn baie groot klas; en dit is nodig om werkwoorde baie goed te begryp voor ʼn mens sinsontleding aanpak, want veral die identifikasie van sinsfunksies (wat deur die KABV vereis word), rus baie sterk op die korrekte klassifikasie van die werkwoord.

profile pic

Woordsoorte: Die bykomende bywoord

Donderdag, 05 November 2020 Geplaas deur Sophia Kapp

In ʼn vorige blog, Die aangrypende adjektief, het ek oor adjektiewe (ook: byvoeglike naamwoorde) geskryf. Hierdie blog handel oor die adjektief se flambojante neef, die bywoord, wat dikwels as nagedagte by die partytjie opdaag, maar dan die hele geaardheid van die byeenkoms kan verander.