TEKEN AAN OF REGISTREER OM 'N SOEKTOG UIT TE VOER

DIE VIRTUELE INSTITUUT VIR AFRIKAANS

    Afdelings
    VivA Algemeen
    VivA Akademies
    VivA Taalpraktyk
    VivA Onderwys
    VivA Uitgewers
    VivA Tegnologie
     
    VivA Weldoener
     
    Viva Uitgewers

    Ons bring die digitale biblioteek na jou toe

    VivA Uitgewers Aanlyn VivA Uitgewers Dis in die soen

    Lees die nuutste boeke op VivA-Uitgewers

    ’n Plasing oor “junior” se klassifikasie as adjektief (oftewel byvoeglike naamwoord) het 27 Mei op VivA se hoof-Facebookblad verskyn (sien hier onder).

    VivA-plasing2.png

    Sommige taalgebruikers wou, na aanleiding van hierdie taalwenk, weet of “junior” slegs as ’n adjektief (oftewel byvoeglike naamwoord) gebruik kan word.

    Inleiding

    In die sin “Die buitedeur is deur Oupa gesluit” is daar duidelik ’n doener/agent, naamlik Oupa (aangedui deur die sinsdeel “deur Oupa”). As gevolg van die gebruik van ’n doener (uitgedruk deur “deur Oupa”) is die sin in die lydende vorm (oftewel passiefvorm) en is die werkwoordvorm “gesluit” gevolglik ’n passiefvorm, ’n werkwoordvorm wat woordsoortelik as ’n werkwoord gebruik word.

    Volgens Anneke Butler is dieselfde interpretasie “nie so voor die hand liggend … sonder die eksplisiete identifisering van [’n] agent … nie”. Dit is oor hierdie kwessie wat vandag se blog handel.

    Wanneer mag “moet nie”? Vir geslagte lank word op skoolvlak onderrig dat net “moenie” korrek is, maar woordeboeke, die Afrikaanse woordelys en spelreëls en selfs moderne taalkundiges vertel ’n ander storie. Vandag kyk ons na die verrassende waarheid agter een van Afrikaans se bekendste skoolkonvensies.

    Watter een van die onderstaande sinne se woordvolgorde is korrek?

    • “Die mense hou een maal ’n maand piekniek onder die boom.”
    • “Die mense hou een maal ’n maand onder die boom piekniek.”